Alkohol – iemand na aan my drink te veel

FREE

Available in Afrikaans, English and Xhosa.

  • Description

Description

Wanneer is genoeg nou eintlik genoeg? Is my vriend, vriendin, eggenoot se drankgebruik besig om in drankmisbruik te ontaard? Hoe moet ek die situasie hanteer? Eenvoudige pamflet moontlik gemaak met befondsing van die Departement van Landbou.

SKU: AFR163 Category: Tag:
Add to Wishlist