Geseënd is die vredemakers

FREE

Available in English and Afrikaans.

  • Description

Description

Geseënd is die vredemakers spreek die sensitiewe kwessie rondom versoening aan. “Vrede-maak is die verloor van jouself, die prysgee van jouself, net om weer ʼn ryker, voller self terug te ontvang,” lees ons in die pamflet. Dit is ʼn proses – nie altyd ʼn maklike of ʼn lekker een nie, maar een waar mens heel en voller anderkant uitkom.

Add to Wishlist