Hoe praat ek met my bure wat nie Christene is nie?

FREE

Available in Afrikaans and English.

  • Description

Description

Suid-Afrika is ʼn land met baie mense – en baie godsdienste. As jy deur ons dorpe en stede ry, sien jy nie net kerke nie, maar ook Moslem-moskees en Hindoe-tempels, Joodse-sinagoges en Boeddhiste-sentrums. Christene is vêr in die meerderheid, maar ons het baie bure wat anders glo, en wat ʼn groot rol in die samelewing speel. Ons kry elke dag met hulle te make. Ons doen saam besigheid. Ons ontspan saam. Ons kinders gaan saam skool. Die groot vraag is: Kan ons met ons bure oor ons geloof praat?

SKU: AFR244 Category: Tag:
Add to Wishlist