Vertel my meer Bybel

R91.00

Available in AfrikaansEnglishSotho, Xhosa and Zulu.

  • Description
  • Author
  • ISBN

Description

Vertel my meer Bybel vertel 50 van die Bybel se gunstelingverhale op ‘n skrifgetroue, maar verbeeldingryke manier met pragtige illustrasies.
Dit bevat ook toepaslike Vertel my meer-gedeeltes wat nuuskierige kinders inlei in die dieper betekenis van die wêreld en die boodskap van die Bybel en maak die boodskap van die Bybel van toepassing
op die lewe vandag.

Hoekom moet jy die Vertel my meer Bybel koop?

  •  dit is gemik op jong lesers van 8 – 12 jaar
  •  dit bied meer as net Bybelverhale – dit stimuleer verbeelding, verbreed die kennis en pas die boodskap toe op die leefwêreld van die kind
  •  dit is ideaal vir selflees maar ook vir huisgodsdiens, gebruik in die klaskamer of selfs die gemeente se jeugbediening
  •  dit is geskryf vir gebruik in vele kultuurkontekste

Soft cover

156pp

Susan Goosen is a well-known writer and journalist. As educator she focuses especially on the formation of faith in children and on the development of healthy relationships within the family. Susan is married to Eduard and they have three children: Anel, André and Esther.

ISBN

978-1-86804-290-6

SKU: VMMA Category: Tag:
Add to Wishlist