Ja! Kleuters Bybelstories oor God se grootheid

R25.30

Available in AfrikaansEnglish, Sotho, Xhosa and Zulu.

  • Description
  • ISBN
  • Author

Description

Kleurvolle geïllustreerde stories wat lewenswaardes aan kinders leer. Elke storie het ‘n gebed by en help kinders om ‘n verhouding met God te bou.

Vir kinders 3 – 5 jaar oud.

24 pp

Sagteband

ISBN

978-1-92059-333-9

Ewald van Rensburg spesialiseer in jeug- en familiebediening en is predikant in Somerset-Wes. Hy is ook ’n gewilde en bekroonde skrywer. Hy is getroud met Beatrix. Hulle het twee kinders, Ewald en Liani, wat hulle lewe opvrolik.

Ewald van Rensburg specializes in youth and family ministry. He is a pastor of a church at the foot of the Hottentots Holland Mountain in Somerset West. Ewald has written numerous books and has received various prizes and awards for his writing. He and his wife, Beatrix, have two children.

SKU: YESKIDSGREATAFR Category: Tag:
Add to Wishlist