Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file

Baie reise begin met hierdie woorde: ‘Ek weet nie hoe nie. Ek weet nie hoe ek heel anderkant gaan uitkom, of ek weet nie hoe ek hierdie situasie gaan te bowe kom of oorleef nie. Dog is dit juis in hierdie onsekerheid waar ‘n tipe desperaatheid dikwels soos ‘n versteekte sonpaneeltjie lê. Draai jy jouself na die Lig – kan die feit dat JY nie weet hoe om jouself te ‘red’ nie, uiteindelik die geleentheid skep waar ‘n hoër en groter Waarheid jou kragbron word en nie meer jou eie planne nie.’ Ons is opsoek na juis mense vir wie hierdie reeds ‘n realiteit geword het…