Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
Die liggaam as tempel van die Gees

Die liggaam as tempel van die Gees

I In die 1990’s het die gewilde Pous Johannes Paulus II ‘n belangrike reeks lesings gegee oor wat hy ‘n “Teologie van die Liggaam” genoem het. Teologie, of dan geloof of aanbidding, gaan nie net oor geestelike dinge nie. Die Bybel praat nie net oor ons gees nie. Ons...
“… by monde van Elia”

“… by monde van Elia”

I Elia was een van die groot profete van Israel. Toe Jesus op die berg verheerlik is, was dit Elia, as verteenwoordiger van die Ou Testament, wat daar saam met Hom was om te getuig van Christus se heerlikheid. Elia het van Gilead gekom, ‘n heidense gebied. Hy het...
Julie 2021 Nuus

Julie 2021 Nuus

In die Julie 2021 deel ons opwindende nuus oor ons nuwe boekwinkel! Ons vertel van die jongste publikasies by CLF beskikbaar, die MEGA Winter uitverkoping en die nuwe baadjie van die “Woord en Brood” projek. Kliek gerus hier om dit te lees.
Dit is my troos dat ek gedoop is

Dit is my troos dat ek gedoop is

I Jesus het sy dissipels opdrag gegee om Hom op die berg te ontmoet, dieselfde berg waar Hy dikwels opgetree het, wonders gedoen, gepreek en verheerlik is. Die berg was geleë binne die heidense gebied van Galilea. Daar wou Hy voor sy hemelvaart van hulle afskeid neem....
Happy are the merciful (with Afrikaans audio)

Happy are the merciful (with Afrikaans audio)

(The fifth Beatitude) During the Korean War a pastor’s son, his only child, was killed by soldiers one morning in a brutal act of terrorism. The pastor was beside himself with grief because he loved his son dearly. He decided that he would hunt down the men who killed...
Junie 2021 Nuus

Junie 2021 Nuus

In die Junie 2021 nuus vier ons CLF se 64ste bestaansjaar, gesels ons oor die Jeugprojek se mediaveldtog op PEFM87.6 en deel ons weer Dankbaarheidsprojek-stories. Ons vertel van ons jongste publikasies, spesiale aanbod vir Vadersmaand, bevestig ons POPI Wet nakoming...
He feels the pain (with Afrikaans audio)

He feels the pain (with Afrikaans audio)

The painting by Lynn Yoder shown here, entitled His Tears, is much more than just a picture. Lynn painted it during a time of great pain and emotional problems. During this time he became more convinced than ever that God hurts with him in his pain. Jesus is...
Before you “join” my church (with Afrikaans audio)

Before you “join” my church (with Afrikaans audio)

A woman once heard a loud voice from within her little son’s room. She slided the door open and saw how the little boy was busy preaching to their cat. He told the cat about Jesus as personal saviour. The woman softly closed the door and walked away. The next day she...