Prof Nico Koopman is Deputy Vice-Chancellor for Social Impact, Transformation, and Personnel at Stellenbosch University, and professor of Systematic and Public Theology. Before joining Stellenbosch University in 2001, he served as a pastor in the Uniting Reformed...
As oudste dogter van die bekende ds. P.E.S. (Piet) en Ria Smith, word Annalette groot in ’n sendingpastorie, vir ’n tyd lank ook in die Transkei. Annalette het aan die Hoërskool Bellville matrikuleer. Sy het haar verpleegopleiding by hospitale in die Paarl en Pretoria...
Dr Gideon van der Watt is ’n navorsingsgenoot verbonde aan die Universiteit van die Vrystaat en dien tans as pastor by die St Paulus Evangeliese Lutherse Kerk in Bloemfontein. Hy is die voormalige redakteur van die Christelike Lektuurfonds (CLF) en onder sy leiding...
Ernst M. Conradie is ’n senior professor in die Departement Godsdiens en Teologie aan die Universiteit van die Wes-Kaapland (UWK). Hy spesialiseer in Christelike ekoteologie. Hy is die skrywer van talle toonaangewende akademiese boeke en die hoofredakteur van ’n...
Clifford is reeds in 1940 gebore. Hy het in Seepunt (Kaapstad) sy skooljare begin. Op Stellenbosch studeer, en danksy oop deure kon hy in die VSA die rol van Radio en Televisie in die kerk nagevors. (Dit was met die oog op die koms van TV in Suid-Afrika). In...
Martin Schwella is ’n storieverteller en illustreerder van Bloemfontein. Hy is passievol oor die krag van stories en die impak wat dit kan hê. Met sy verbeelding en ervaring as pa van vier, skep hy stories en karakters waarmee kinders kan vereenselwig en saam nuwe...
Kenneth R. Ross is Professor of Theology and Dean of Postgraduate Studies at Zomba Theological University. He is also an Honorary Fellow at Edinburgh University School of Divinity, Extraordinary Professor at the University of Pretoria, Senior Research Associate at...
Hassan Musa is a renowned African theologian and the author of numerous peer-reviewed publications. He holds a PhD from Stellenbosch University, South Africa where he is a Research Fellow at the Faculty of Theology. He has also been a research associate and...