Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
Dons Kritzinger CLF author - free christian material affordable christian material

Prof Dons Kritzinger

Prof Dons Kritzinger is ʼn bekende sendingkundige en skrywer. Hy en sy vrou Anneke, ʼn mediese dokter, was self sendelinge – onder andere op die sendingstasie Maandagshoek in Sekhukhuneland. Hy was ook lank dosent in Sendingwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, waartydens hy reuse navorsingswerk gedoen en talle boeke en artikels publiseer het. Na aftrede het hulle op die skilderagtige Clarens in die Oos-Vrystaat gaan woon. Hier is hy steeds aktief besig met navorsing en skryfwerk en om kerke te bedien met sy kennis, ervaring en liefde vir God se sending.