Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
Search in posts
Search in pages
wpfc_sermon
wpfd_file
Om te Dans met ‘n Prinses

Om te Dans met ‘n Prinses

Het jy al ooit die kans gehad om met ‘n prinses te dans, om oor die vloer te sweef met ‘n koninklike? Jy verwonder jou aan haar skoonheid, haar onskuld en bowenal, aan haar glimlag. Sy kyk diep in jou oë, en jy voel belangrik, en geliefd, en trots. So twee maande...
Is jy versadig?

Is jy versadig?

Dit is algemene kennis dat die menslike liggaam op die meeste net vir vier dae sonder water, en omtrent drie weke sonder kos kan oorleef. In Johannes 6 herinner Jesus ons egter daaraan dat dit nie net die liggaam is wat kos en water nodig het nie: ‘… Ek is die brood...
From fear to faith

From fear to faith

Fear is a self-imposed prison that will keep you from becoming what God intends for you to be. You must move against it with the weapons of faith and love. – Rick Warren God has assigned you right at the place where you are, for such a time as this. There is something...
Count it all joy

Count it all joy

Joy is the settled assurance that God is in control of all the details of my life, the quiet confidence that ultimately everything is going to be alright, and the determined choice to praise God in every situation. – Rick Warren No matter what you may encounter, count...
Geniet jou werk

Geniet jou werk

Ons het meestal ’n negatiewe houding teenoor werk. Werk is moeite. Dit maak jou fisies en geestelik moeg. Tog is dit juis werk wat sin aan die lewe gee. Solank jy werk, doen jy iets van waarde vir jouself en die samelewing. Jy dra by tot groei en vooruitgang. Jy het...
Wanneer dit donker is om jou

Wanneer dit donker is om jou

‘Red my, o God, want die water het tot by my keel gekom. Ek het weggesak in diep modder waarin ek nie kan staan nie. Ek het in diep waters beland waarin die stroom my meegesleur het.’ Psalm 69:2-3 Die kanse is goed dat jy jou ook al in so ’n situasie bevind het....
Be expectant

Be expectant

Don’t live down to expectations. Go out there and do something remarkable. – Wendy Wasserstein Dream big, because we serve an awesome God. He is the One who holds the heavens in the span of his hand. The One who spoke, and creation came into being. Know this; God is...
Jy is ’n wonderwerk

Jy is ’n wonderwerk

Ek is mal daaroor om na getuienisse oor wonderwerke te luister of daaroor te lees. Sulke stories versterk mens se geloof en bring hoop. Ons lees onder andere in Hebreërs 2:4 hoedat die Here die apostels se prediking bekragtig het deur wonders en tekens te doen. Maar...
Dit gaan nie oor jou nie

Dit gaan nie oor jou nie

In Matteus 5:16 staan daar: ‘Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.’ (eie klem) Dis nie altyd maklik om terug te staan sodat die kollig eerder op God as op jou val nie. Dit is...