Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
wpfc_sermon
wpfd_file
Kort voorlesing

Kort voorlesing

Verlekker jou in ‘n kort voorlesing waar Anoeschka self ‘n gedeelte van ‘n storie in die boek, Net voor die droogte my breek, voorlees.  
Kry die September Sarie

Kry die September Sarie

In die September uitgawe van die gewilde tydskrif Sarie, is ‘n hartroerende artikel wat vertel van Anoeschka se reis, die mense wat sy ontmoet het, en ook van dié boere wat in kort vertel oor hul droogte-reis.  
Maar dit het dan gereën …?

Maar dit het dan gereën …?

Hier in die Boland is ons jubelend oor die wonderlike reën wat geval het, en steeds val … die Bergrivierdam loop oor, ander damme is ook vol of amper vol. Maar selfs net ‘n paar honderd kilometer noord, en verder lyk dinge nog baie beroerd … En kan...
Waar staan ons nou?

Waar staan ons nou?

Met die terugneem van die motor, ry Amanda kilometers agter ‘n dubbel reënboog aan. “Hoe spesiaal is dit,” dink sy… terwyl die ruitveërs swiep-swiep oor die nat voorruit…  Is die einde van die fisiese reis vir die skryf van die boek...