Recent blog posts

Posted on
PAARL-GEMEENTES REIK UIT NA MSINGA

Met Bybels, pamflette en ʼn gewillige hart, het verskeie gemeentes in Paarl die Julie-vakansie deelgeneem aan ʼn gesamentlike uitreikgeleentheid. Die bestemming was Keats Drift, Msinga: ʼn plattelandse gebied geleë tussen die klowe van die Tugela- en Buffelsrivier in die ruwe, natuurskoon landskap van KwaZulu-Natal. Dit is een van die armste streke in Suid-Afrika en die Zoeloe-gemeenskap wat hier woon staar verskeie uitdagings in die gesig: werkloosheid, gebrekkige onderwys, MIV/Vigs, asook maatskaplike kwessies soos alkohol- en dwelmmisbruik. Tog is die Gees van God kragtig aan die werk deur plaaslike gemeentes en bedieninge.

Last modified on

Posted on
Etiquette at the kingdom table

It’s difficult to resist the temptation to pig-out when my in-laws come to visit. My father-in-law is a maestro in the kitchen – a culinary Leonardo da Vinci with inventions so delicious it could even make the reserved Mona Lisa smack her lips. And what better way to enjoy great food than to do so with the people you love? The company of family and friends compliments a meal like a creamy white sauce with your pasta or a glass of red wine with your fillet steak. The July holidays are over, but the fond memories created around the dining room table will forever be stored in the photo album of my mind.

Last modified on

Posted on
The ABCs of Positive Change

I’m unsure who was most nervous as I tried my best to keep the car on the road and avoid an accident. I saw the sweat forming on his face as he yelled animated instructions from the passenger seat. It hardly helped. I continued to press the brakes too hard when stopping and my lack of clutch control caused the engine to stall repeatedly. Each time we took off the Toyota Corolla roared and shook like a wild beast. We both survived the ordeal, but I will never forget taking driving lessons from my dad as a teenager!

Thankfully driving has become much easier and a lot less stressful. It has developed into a habit, an automated action that I hardly have to think about.

Last modified on

Posted on
Freed … by the God, whose promises give hope

The Reformation – 500 years

On 31 October 1517, according to tradition, a young Roman Catholic monk, Martin Luther, nailed a protest document with 95 theses against a door of the Wittenberg Castle Church in Germany. With this dead of protest, Luther intended to begin a discussion about what he perceived as malpractices of the church of his day. His main concern was the so-called ‘indulgences’ – a practice by which a person could buy his or her redemption or decrease of punishment in the hereafter. Luther regarded this practice (which was based on the idea that you could buy God’s favour) as directly contrary to the message of the gospel and he strongly disputed the fact that the church could proceed to enrich itself at the cost of the poor. No, Luther would henceforth undoubtedly argue, God gives us our salvation, by grace alone and solely based on our faith in Christ.

Last modified on

Posted on
Why New Year’s resolutions gets broken

I always start my year with the best of intentions: be more productive at work, exercise regularly, try to be happier and spend more quality moments with friends and family. Yet these dreams inevitably seem to end in frustration. It feels as though I’m a juggler having to manipulate too many props in the air. Sooner or later I’m bound to drop one of the balls and watch my life spiral out of control.

This year I decided to try something different. I decided not to write down any new goals, but to look at the reason why some of my past resolutions failed to materialize.

Last modified on

Posted on
The Reason for the Season

It is that time of the year again.

Every shop in your local mall is playing the Boney M. Christmas album at full volume. Shop windows are decorated with pine trees and angels with golden trumpets dangle from the ceiling tied to a piece of fishing line. There may even be a Santa Clause nearby wearing comfortable velvet pyjamas and sporting a beard as white as the snow on top of the Alps. For a modest fee children may sit on Santa’s lap and pose for a photo while he promises them gifts for which their eager-to-please parents will have to swipe their credit cards. The best advice of handling yourself during the festive season is to pretend you're the winner of a beauty pageant  just smile and wave.

Last modified on

Posted on
The way God sees you

Somewhere in our past, we have all been a victim of discrimination. Maybe classmates teased you at school; maybe you were treated unfairly because of the colour of your skin or perhaps someone judged you because of your cultural background? Whatever the case may be, it is awful feeling rejected and inferior because of any form of stereotype. Knowing how hurtful discrimination may be, is it not strange that we make ourselves guilty of the same destructive behaviour towards others?

During November, Christian Literature Fund wants to focus on a particular group of people that are often discriminated against – people with disabilities. It coincides with National Disability Rights Awareness Month that is commemorated from 3 November to 3 December (http://bit.ly/2eqrPTu). This initiative allows South Africans to reflect on and help address the common challenges facing persons with disabilities. I recently attended a youth event at our church where a person with a disability gave the following testimony:

Last modified on

Posted on
Helena Croukamp: Author of the Prayer Power Series

Helena Croukamp is the author of the Prayer Power Series. This inspirational series is published by Christian Literature Fund and comprises two publications. The first is The pregnancy prayer book – a guide that empowers parents to pray for favour and protection upon their child's life during pregnancy. This book is followed by The toddler prayer book where intimate prayers guide you through birth to about six years old. We sat down with Helena to discuss her background and motivation in writing these prayer guides.

Last modified on

Posted on
A marriage made in heaven

Recently my wife and I had the privilege to attend the wedding celebration of two of our dear friends. I still remember the ceremony vividly. The bride looked beautiful and radiant as she entered the hall amidst the excitement of friends and family. Her eyes searched eagerly for those of the bridegroom standing in front. He was a nervous wreck, but as soon as he saw the vision of his bride in her white dress, those feelings dissipated. Tears flowed as they read their vows and promised to love each other for the rest of their lives.

Last modified on

Posted on
ʼn Vrou na God se hart

Die 70-jarige tannie Johanna Swart is ʼn inspirasie vir haar gemeenskap. Sy bedryf ʼn kleuterskool en sopkombuis in ʼn informele nedersetting net buitekant Kaapstad.

Ons sit op twee plastiekstoele voor haar nederige rooi baksteenhuis. “Meisie, bring ʼn bietjie water, ons het gaste,” roep sy en beduie met haar hande – krom en opgeswel van die artritis – na een van die helpers by die kleuterskool. “Die lewe het al draaie met my geloop my kind,” sê sy asof sy my gedagtes kan lees, “maar die Here is ongelooflik goed vir my”.

Last modified on
Pragpublikasie, Die avonture van Maria en Braam, bekendgestel

Die boekbekendstelling van Christelike Lektuurfonds se pragpublikasie, Die avonture van Maria en Braam, het Woensdag 8 Junie plaasgevind te Markplein, NGK Stellenberg.

Die boek is geskryf deur Tinus van Zyl en handel oor twee maats, Maria en Braam, wat met behulp van die geheimsinnige Oom Storie, ʼn verdeelde gemeenskap inspireer om met nuwe oë na mekaar te kyk. Die kinders word deur die verhaal bewus gemaak dat elkeen, ongeag hulle verskille, deel van God se storie is en moet leer om saam te staan.

Last modified on
Christelike Lektuurfonds stel nuwe slimfoon-toepassing bekend

Christelike Lektuurfonds is beide trots en opgewonde oor die nuwe slimfoon-toepassing (toep) wat in Junie 2016 bekendgestel is. Hierdie nuwe ontwikkeling gee aan Christelike Lektuurfonds en ons vennote die geleentheid om die Evangelie van Jesus aan ʼn onbereikte geslag lesers te bring – persone wat om welke rede uitgesluit was om die boodskap van hoop asook die krag van die Here in hulle lewens te ervaar.

Last modified on

Posted on
Why is South Africa in the state it is?

It’s a tragedy that many children in South Africa are growing up in dysfunctional families. These children spend their formative years living in an environment where parents are absent, or the relations between parents become strained and abusive.

And when the fabric of healthy, loving families begins to unravel, its ugly symptoms become rife in our communities: alcohol and drug abuse, emotional and physical violence and crimes such as vandalism, theft and murder. Here is a story of the abuse suffered by a young boy who later became a member of a street gang in Cape Town.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 40

’n Nuwe lied!

Skrifgedeeltes vir nadenke: Mat. 5:3–12; Open. 5:8–14.

Ons is aan die einde van ons veertig dae van gebed! Watter voorreg en watter vreugde was dit om saam met kinders van die Here Bybel te lees en te bid, oor ons land en sy probleme te praat, om oor ons roeping as bedienaars van versoening na te dink – en om aan te meld in diens van die Here, die God van vrede en geregtigheid. Môre gaan, op verskeie plekke in ons land, mense byeenkom om die Here in gebed aan te roep. In Soweto, in die Orlando-stadion, verwag ons ’n hele skare.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 39

“Ek sal hulle sonde vergewe en hul land herstel”

Skrifgedeeltes vir nadenke: 2 Kron. 7:12–1; Ps. 85.

Op my boekrak staan ’n AK47-patroondoppie wat oopgesny is en waarvan ’n klein kruisie gemaak is. Elke keer as ek daarna kyk is ek in my gedagtes terug in Porto Alegre, Brasilië, by die volvergadering van die Wêreldraad van Kerke. Dié dag het aan die Ortodokse Christene in die Midde-Ooste behoort, wat vir ons vertel het van die aanhoudende verwoestende oorloë in hulle gebied. Die Christene kry veral swaar. Hulle word gedurig geteiken en vervolg en as die bomme bars en die koeëls fluit het hulle geen plek om heen te vlug nie. Maar ná elke veldslag gaan hulle die slagveld binne om die gewondes te help versorg – en om die patroondoppies op te tel. Die doppies word oopgesny en daar word kruisies van gemaak. Dit word uitgedeel om vir die wêreld te verkondig dat selfs in die bloedigste gevegte Jesus die Vors van Vrede is, dat Hy aan die kruis gesterf het om die stukkende wêreld heel te maak.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 38

Die kerk, God se proeftuin

Skrifgedeeltes vir nadenke: Joh. 13:12–17; 34–35; 17:20–23; Rom. 12:10; Rom. 13:8–10; 2 Kor. 13:11; Gal. 5:13; 1 Tess. 4:9; 1 Pet. 1:22; 1 Pet. 4:8; Jak. 2:8; 1 Joh. 4:20–21.

Die aand voor sy dood het Jesus met sy dissipels oor die kerk gepraat, oor hoe sy liggaam wat Hy op aarde sou nalaat, daar moes uitsien. Wat die kerk anders as die res van die gemeenskap sou maak, was hulle liefde vir mekaar, dat hulle mekaar se voete sou was en dat hulle ten alle koste die eenheid wat Hy hulle gegee het sou koester en bewaar. Hulle moes één wees, nie net ter wille van hul eie voortbestaan en ter wille van die integriteit van die boodskap wat hulle die wêreld sou indra nie. Meer nog: die eer van God was op die spel! Die dissipels van Jesus was ’n interessante uiteenlopende groepie: Petrus wat sy mond gedurig verbygepraat het, Jakobus en Johannes, die “seuns van die donder” met hul vinnige humeure, Tomas die twyfelaar, Matteus die tollenaar en Simon die Seloot, die vryheidsvegter. Maar Jesus het hulle aanmekaar gebind, hulle gelei om hul verskille te oorbrug, om saam hulle verantwoordelikheid te aanvaar, en om die boodskap van sy liefde uit te dra.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 37

Om leiers te kweek

Skrifgedeeltes vir nadenke: Gen. 50:15–21; Num. 27:15–20; 1 Sam. 3:19–20; 13:14; Jes. 44:24–28; Dan. 1:2–17; Ef. 6:10–20; 2 Tim. 1:6–12.

Om die proses van genesing en nasiebou te laat vorder het ons sterk leiers nodig, mans en vroue wat bereid is om op te staan en om voor te loop. Ons het mense met moed en oortuiging en visie nodig, met baie geduld, goeie menseverhoudings, wat bereid is om opofferings te maak én met ’n behoorlike skeppie humorsin. Die Here het ons in Suid-Afrika geseën met sulke mense, leiers soos Nelson Mandela en Desmond Tutu. Maar aan hul sye en agter hulle was daar baie ander leiers – gewone mans en vroue en jongmense – wat dit vir hulle moontlik gemaak het om hul werk te doen, wat met ewe veel oortuiging saam met hulle gewerk het. Ons kerke het die dure plig, nie net om sy lidmate op te roep om vredemakers te wees nie, maar om hulle te skool en te begelei en te bemagtig vir hul diens.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 36

Die dominee se belydenis

Skrifgedeeltes vir nadenke: Ef. 2:13; Gal. 6:15; 1 Pet. 2:9; Open. 5:9; 7:9; Gen. 12:22; Gen. 17:20; Ps. 33:12; Pred. 14:34; Jes. 26:2; Jer. 18:7–8; Hand. 10:34–35.

Jy hoor die versugting elke dag: Waar is die Christene in ons land? Wanneer gaan hulle opstaan en hul lig laat skyn? Meer as 80 % van alle Suid-Afrikaners sê dat hulle aan ’n kerk behoort, bely dat hulle Jesus Christus as Verlosser aanvaar. En dit moet tog ’n verskil aan die land en sy probleme maak! Dit maak ’n mens skaam as jy besef hoe min verskil dit maak dat daar Christene in die land is, hoe min gelowiges werklik verantwoordelikheid vir die samelewing om hulle neem. Praat in die gebedsgroep daaroor: watter verskil sal dit nie maak as die Christene in ons land op alle gebiede – politiek en besigheid, op die sportveld, in kunskringe, in skole en univer-siteite, oral in die samelewing – werklik sout van die aarde en lig vir die wêreld sou wees nie! 

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 35

As ek iets afgepers het gee ek dit vierdubbel terug

Skrifgedeeltes vir nadenke: Luk. 19:1–10; Heb. 10:34; Rom. 15:27.

Tydens die amnestieproses van die WVK is die vraag dikwels gedebatteer: moet dit van oortreders wat om amnestie aansoek doen vereis word dat hulle hulself moet verbind tot regstelling, dat hulle moet regmaak wat hulle verkeerd gedoen het, dat hulle die slagoffers op die een of ander manier vir al hul pyn en lyding en hartseer moet vergoed? Die WVK-wetgewing het dit nie vereis nie, maar dit het tog in ’n hele paar gevalle gebeur dat oortreders moeite gedoen het om die families en gemeenskappe wat hulle benadeel het te besoek – om uit te vind wat hul behoeftes is én om hulle te verbind om hulle by te staan.

Last modified on

Posted on
Bid vir Suid-Afrika: Dag 34

Laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos ’n standhoudende stroom

Skrifgedeeltes vir nadenke: Eks. 23:2; Deut. 16:18–20; Deut. 32:4; Ps. 10:17–18; Pred. 21:15; Jes. 1:16–17; Luk. 18:2–7.

Sonder geregtigheid is daar nie sprake van versoening nie – dit het ons reeds in Dag 10 vir mekaar gesê. Onthou jy die verhaaltjie van die goue pen? Versoening beteken nie dat jy die pyn en onreg van die verlede met ’n nat lap skoonvee asof dit nie saak maak nie. As ons ernstig is oor versoening sal ons die onreg in ons samelewing moet konfronteer en iets daaraan doen. Maar hoe gaan ons dit regkry?

Last modified on

Christian Literature Fund
Copyright © CLF 2017 |  Website by: GHYD