Die heerlikheid wat ons uitstraal
Ek sien ’n vrou in die ry met ’n lag in haar oë, en ervaar hoedat vriendelikheid aansteeklik is. Die pa wat so geduldig met sy moeilike kind praat, is ’n bewys van sagte woorde wat woede laat bedaar. Sonder om te kyk, draai ek per ongeluk voor ’n ander motor in, maar die bestuurder … Continue reading Die heerlikheid wat ons uitstraal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed