Dr Barend Vos is ʼn predikant op die Noord-Kaapse platteland. Sy skryfwerk is reeds herhaaldelik bekroon.  Hy is ook die skrywer van "Die Ewigheid in my hart" en "’n Dorp soos Silwer Streams". Sy maandelikse "Grootseun"-rubriek verskyn in LiG.