Cindy Robertson is in Tanzanië gebore en het in Mosambiek en Zimbabwe Engels grootgeword, maar skryf ewe gemaklik in Afrikaans. Nadat sy vir ’n paar jaar in Ierland gewoon het, het sy na Suid-Afrika teruggekom. Sy het reeds ses boeke gepubliseer waarvan een, Maskers, in 2016 vir ʼn ATKV Veertjie benoem is.  Cindy bly in Hartbeespoortdam. Sy het drie kinders en drie kleinkinders. Deur die outeur: Die hap van die appel