Ds Deon Koegelenberg werk as leraar in plaasgemeenskappe in die De Doorns-distrik. Hy ken die mense vir wie hy skryf, hulle vrae en hulle worstelinge. Hy skryf met deernis en begrip op ’n verstaanbare manier.