Dr. Pieter Bingle het, na 42 jaar in aktiewe bediening, as predikant van die Gereformeerde Kerk Kaapstad in Februarie 2006 afgetree, waar hy bykans 33 jaar lank gearbei het. Hy is een van twee ere-Donkies van die destydse Sendinginstituut.