Deur water en vuur

R230.00

  • Description

Description

deur Karin Combrinck

‘n Donker geheim word oopgevlek wanneer Jennifer terugkeer Suid-Afrika toe om tyd saam met haar pa deur te bring. Terwyl sy haar pa se lewe probeer herstel, besef sy ook hoe stukkend haar eie lewe is en dit vra moed en geloof om dit weer te probeer herwin. In hierdie proses leer sy wat dit beteken om gelouter te word en hoe groot die genade is.

Uitgewer: Lux Verbi

 

352 pp

SKU: VAV0298 Categories: , Tag: ISBN: 9780796321176
Add to Wishlist