-25%

Aangenaamsdal se geheim – Paaie van gebed wat na God lei

R160.00 R120.00

Offer Ends In:
9Days02Hours25Minutes43Seconds
  • Description
  • Author
  • Look inside

Description

Hier op Aangenaamsdal is ’n vriendekring van graad 6’e en graad 5’s. Saam beleef hulle die lewe met al sy issues … maar gelukkig is daar die Bid-Boek! Hierdie Bid-Boek het hulle een dag onverwags ontdek toe hulle sulke wit pyle op die grond gesien het met die woorde wat langsaan geskryf staan:
“Volg die pyle en ontdek ’n groot skat!”

Hierdie eeue oue besonderse Bid-Boek gee aan hulle woorde om te bid oor die mooi en die lelik wat Aangenaamsdal hulle bied …
Kom kuier saam in Aangenaamsdal en ontdek so die paaie van gebed wat lei na die hart van God.

 

Ewald van Rensburg en Siegfried Louw skryf op ‘n innemende manier oor die issues van die lewe, soos egskeiding, boelies en dies meer.

 

Luister hier na’ n radio onderhoud oor die oulike boek.

 

 

Ewald van Rensburg en Siegfried Louw is jare lange vriende wat daarvan hou om saam te werk, stories te vertel en kinders te inspireer. Albei is predikante wat betrokke is by jeug en familiebediening. Ewald het al ‘n string boeke uitgegee waarvan talle met pryse bekroon is.

 

 

SKU: BAR018 Categories: , ISBN: 978-1-86804-463-4
Add to Wishlist