Alkohol – hoe weet ‘n mens daar is ‘n probleem?

FREE

Available in AfrikaansEnglish and Xhosa.

  • Description

Description

Wanneer is alkoholgebruik ‘n probleem? Watter verskonings word voorgehou sodat daar nog ‘n drankie gedrink kan word? Watter effek het dit op die persoon se insette in die samelewing? Is dit ‘n probleem wat so ver gevorder het dat hy of sy moet hulp kry – en waar? Eenvoudige pamflet moontlik gemaak met befondsing van die Departement van Landbou.

SKU: AFR165 Category: Tag:
Add to Wishlist