Bomani Meerkat – Die Veer Van Vriendskap En Ander Avonture (Sagteband)

R40.00

  • Description

Description

Hierdie pragtig geïllustreerde boek geskryf deur Ewald van Rensburg, is propvol inspirerende stories met kleurvolle karakters. Een hiervan is dapper Bomani, ‘n baie spesiale meerkat wat jong kinders sal aanmoedig om anders te lewe terwyl hulle deur sy wonderlike avonture vermaak word. Die ideale boek vir ouers en versorgers van jong kinders. Daar is 3 verskillende stories. Na elke storie is daar ‘n toepassing, ‘n verwysing na ‘n Bybelteks, ‘n gebed asook ‘n prentjie-aktiwiteit.

SKU: VAV0339 Category: ISBN: 9781920593094
Add to Wishlist