Bring my die ou-ou tyding

R70.70

  • Description
  • Author
  • ISBN
  • Look inside

Description

Bring my die ou-ou tyding, geskryf deur prof Jannie du Preez, handel oor die Here se liefdesverbond met ons. Deur die verbond verbind die Here hom aan ons, skenk Hy sy beloftes, verlos en versorg Hy ons en bou Hy sy koninkryk in die wêreld deur ons.

Prof Jannie du Preez

ISBN

978-1-86804-287-6

SKU: VAF061 Category: Tag:
Add to Wishlist