-52%

Daar is hoop op die as-hoop

R52.50 R25.00

  • Description

Description

As hoop op die ashoop meer as hoop is…
Vir God is jy nie ‘n weggooiding nie  – of ‘n stuk uitskot of ‘n uitgediende artikel nie.
Vir Hom is jy baie spesiaal en kosbaar.

Hy gaan sit langs jou op die ashoop en gee vir jou nuwe hoop, al sit jy in sak en as.

SKU: BARV010 Category:
Add to Wishlist