Dankbaarheid as lewenswyse

FREE

  • Description

Description

Ons dankbaarheid leef ons nie net uit in dinge soos gebede, eredienste en geldelike bydraes nie. Dankbaarheid is ʼn leefwyse! Ek sê nie net dankie nie, ek leef ook dankie. .

SKU: AFR234 Category: Tag:
Add to Wishlist