Die huwelik uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig

R40.50

  • Description
  • ISBN
  • Author

Description

Dr Stephan van der Watt skryf uit sy kundigheid op die pastoraatterrein. Die huwelik is ‘n intieme ons-ruimte, gevul met Christus se versoenende liefde, vol waardering, genieting, humor en ‘n veilige behoort. Wie ook al die boek lees kan nie anders as om weer diep na te dink oor die huwelik nie, maar veral ook intens opgewonde oor die gawe van die huwelik te raak. Geskik vir getroude paartjies asook ideale hulpmiddel vir voorhuwelikse voorbereiding.

ISBN

978-1-86804-267-8

Stephan van der Watt

SKU: VAF046 Category: Tag:
Add to Wishlist