Die lewe is ‘n geskenk spesiaal vir jou

FREE

  • Description

Description

Dit is skokkend om nuusberigte te sien of lees van kinders so jonk as ses jaar wat selfdood pleeg. Die hartseer en moedeloosheid wat in so ‘n jong gemoed moet wees dat selfdood na die enigste uitweg lyk, is werklik ontstellend. Hierdie pamflet fokus op die lewe as ‘n geskenk van God – eerder as selfdood – en poog om die kind ‘n positiewe ingesteldheid te gee op die lewe met riglyne uit die Bybel en baie stof tot nadenke. Geskryf deur Susan Goosen, ma van vier en pragtig geïllustreer deur Mindi Flemming.

Add to Wishlist