-38%

Die wind en die vuur

R40.50 R25.00

Offer Ends In:
44Days08Hours40Minutes02Seconds
  • Description
  • Author
  • Look inside

Description

Bybelstudies uit Handelinge oor die Heilige Gees geskryf deur prof Piet Meiring.

Piet Meiring is een van die grootste diensknegte van versoening in ons land. As lid van die Waarheids- en Versoeningskommmissie, teoloog, dominee, kerkmens, landgenoot en medemens is sy lewe ʼn getuienis van versoening, vrede en heling. Hy is geliefd oor alle grense heen. Sy versoeningswerk strek selfs oor die grense van kontinente heen.

SKU: VAF039 Category: Tag:
Add to Wishlist