Diere in die Bybel

FREE

  • Description

Description

Diere is sedert die Skepping ‘n belangrike deel van die lewe. God het ook baie maal van diere gebruik gemaak om sy werk hier op aarde te verrig. Hierdie pamflet lig die belangrikste van hierdie gebeure en vergelykings uit en vestig ook weer die aandag daarop dat ons diere met groot respek moet hanteer.

Add to Wishlist