Dithuto tsa morena Jesu Kreste ka ditswhanthso

R45.50

  • Description
  • Author
  • ISBN
  • Look inside

Description

Die Here Jesus was baie lief om in sy onderrig gelykenisse te gebruik, stories uit die alledaagse lewe met ’n dieper geestelike betekenis. Hierdie boek verduidelik die betekenis en die toepassing van die verskillende gelykenisse van Jesus op ons daaglikse lewe.

 

64pp

Faan Botha  het vanaf 1967 diens gedoen as leraar van hoofsaaklik Suid-Sotho sprekende gemeentes in Germiston, Fouriesburg, Reitz en Lesotho (Teyateyaneng).
Vanaf 1980 was hy betrokke by die opleiding van teologiese studente by die Qwaqwa kampus van die Universiteit van die Noorde. Hy het ’n doktorsgraad verwerf in Nuwe Testamentiese Eksegese. Hy het reeds verskeie boeke in Suid-Sotho en Afrikaans met die oog op die toerusting van lidmate van die kerk geskryf en is tans nog ’n deeltydse predikant van ’n Suid-Sotho sprekende gemeente.

ISBN

978-1-86804-263-0

SKU: VSO049 Category: Tag:
Add to Wishlist