Genees die wonde van misdaad en geweld in ons land

FREE

Available in Afrikaans and English.

  • Description

Description

Geweld en misdaad is soos ‘n groot pot wat dreig om oor te kook. Emosies loop hoog en dit lyk asof die situasie nie sommer sal verander nie. Hoe moet ons as gelowiges optree?

SKU: AFR153 Category: Tag:
Add to Wishlist