Gestuurdes saam met woord en daad

R50.50

  • Description
  • Author
  • ISBN
  • Look inside

Description

In sy kenmerkende gemaklike skryfstyl skryf Prof Dons Kritzinger oor ons roeping tot sending. Hy besin oor belangrike vrae – wat is die doel van sending, wat behels dit, wie stuur, wie word gestuur? Gaan dit oor wat ons behoort te wees of behoort te doen?

Prof Dons Kritzinger is ʼn bekende sendingkundige en skrywer. Hy en sy vrou Anneke, ʼn mediese dokter, was self sendelinge – onder andere op die sendingstasie Maandagshoek in Sekhukhuneland. Hy was ook lank dosent in Sendingwetenskap aan die Universiteit van Pretoria, waartydens hy reuse navorsingswerk gedoen en talle boeke en artikels publiseer het. Na aftrede het hulle op die skilderagtige Clarens in die Oos-Vrystaat gaan woon. Hier is hy steeds aktief besig met navorsing en skryfwerk en om kerke te bedien met sy kennis, ervaring en liefde vir God se sending.

ISBN

978-1-86804-266-1

SKU: VAF047 Category: Tag:
Add to Wishlist