Hoe lees ons die Bybel?

FREE

  • Description

Description

Prof Hermie van Zyl skryf oor hierdie belangrike onderwerp. “Bybellees is soos om na ʼn bring en braai te gaan. Elkeen bring sy eie siening na die Bybel toe. Bybellees is voorwaar ’n dinamiese onderneming waar mens voortdurend voor nuwe uitdagings gestel word, maar ook telkens rus vind in bekende antwoorde.

SKU: AFR235 Category: Tag:
Add to Wishlist