Hoe vertel ek iemand van Jesus

FREE

Available in AfrikaansEnglish and Sotho.

  • Description

Description

Kinders van God moet besef hoe belangrik dit is om iemand van die Here te vertel. Die Here stuur ons om sy getuies in die wereld te wees:… soos die Vader my gestuur het, stuur ek julle (Johannes 20:21). As ons God se kinders is, kan ons eintlik ook nie anders nie; ons wil graag oor Jesus getuig teenoor alle mense.

SKU: AFR179 Category: Tag:
Add to Wishlist