-41%

Ja! Kleuter Bybelstories oor Gehoorsaamheid

R25.30 R15.00

Available in AfrikaansSotho, English , Zulu and Xhosa.

  • Description
  • Author

Description

Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja! Kleuters. Elke storie word vergesel deur ’n gebed om kinders te help om met God te praat, en ’n Christelike waarde wat daarby pas.

Hierdie boek help kinders om Ja! Kleuters te wees. ’n Ja! Kleuter sê ’n groot Ja! om Jesus te volg én om ’n goeie en gelukkige lewe te leef.

  • Lees die Bybelstorie en
  • Gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
  • Speel die raai-spel en
  • Sê die gebed saam met jou kind op

 

24pp

Ewald van Rensburg spesialiseer in jeug- en familiebediening en is predikant in Somerset-Wes. Hy is ook ’n gewilde en bekroonde skrywer. Hy is getroud met Beatrix. Hulle het twee kinders, Ewald en Liani, wat hulle lewe opvrolik.

Ewald van Rensburg specializes in youth and family ministry. He is a pastor of a church at the foot of the Hottentots Holland Mountain in Somerset West. Ewald has written numerous books and has received various prizes and awards for his writing. He and his wife, Beatrix, have two children.

SKU: YESKIDSOBEAFR Category: Tag:
Add to Wishlist