-58%

Jesus die Wonderwerker

R70.70 R30.00

Offer Ends In:
67Days11Hours51Minutes33Seconds
  • Description
  • Author
  • Look inside

Description

In hierdie publikasie staan die skrywer stil by die verhale oor Jesus se wonderwerke, by die genesing van siekes, die uitdrywing van duiwels, die opwekking van dooies en by natuurwonders soos die storm op die see wat stilgemaak was of die brood wat vermeerder is. Hierdie boek is met groot kundigheid en ’n deurleefde geloofsoortuiging geskryf – boeiend en maklik verstaanbaar.

Dr Faan Botha het vanaf 1967 diens gedoen as leraar van hoofsaaklik Suid-Sotho sprekende gemeentes in Germiston, Fouriesburg, Reitz en Lesotho (Teyateyaneng). Vanaf 1980 was hy betrokke by die opleiding van teologiese studente by die Qwaqwa kampus van die Universiteit van die Noorde. Hy het ’n doktorsgraad verwerf in Nuwe Testamentiese Eksegese. Hy het reeds verskeie boeke in Suid-Sotho en Afrikaans met die oog op die toerusting van lidmate van die kerk geskryf en is tans nog ’n deeltydse predikant van ’n Suid-Sotho sprekende gemeente.
SKU: VAF067 Category: Tag:
Add to Wishlist