Leeg – God se troos na swangerskapverlies of miskraam

R180.00

  • Description

Description

deur Marlena du Toit, Braam Klopper en Justine Pike

 

Saam met swangerskap kom hoop en drome. Maar vir vir sommige spat dié drome wreed aan skerwe met ’n miskraam of stilgeboorte, wat vrae laat soos: Waarom, Here? Leeg is ’n praktiese gids saamgestel deur ’n dokter, ’n pastoor en ’n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ’n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dis vir elkeen wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie, maar te midde van dit alles ís daar hoop.

 

Leeg is ‘n praktiese gids met deernis en begrip saamgestel deur ‘n dokter, ‘n pastoor en ‘n pastorale terapeut, spesiaal vir ouers wat ‘n miskraam of stilgeboorte beleef het. Dit is vir elke ma en pa wat sit met worstelvrae en magteloos voel teenoor die verlies. Die pad van rou en aanvaarding is geensins maklik nie maar te midde van dit alles is daar hoop.

 

Uitgewer: Lux Verbi

SKU: VAV0299 Categories: , , Tag: ISBN: 9780796320087
Add to Wishlist