Mensehandel – ‘n euwel wat ons elkeen raak

FREE

  • Description

Description

Die Palermo protokol van die Verenigde Nasies beskryf mensehandel as die “werwing, vervoer en verplasing van persone deur dwang of om hulle onder ‘n wanindruk te bring, met die doel om hulle uit te buit.” Dit is dus ‘n misdryf anders as ontvoering of mense te smokkel. Daar is verskeie maniere hoe die Kerk van Jesus Christus ‘n daadwerklike verskil kan maak om hierdie kwessie aan te spreek.

SKU: AFR254 Category: Tag:
Add to Wishlist