My plig is my roeping

FREE

Available in Afrikaans and English.

  • Description

Description

Om ‘n lid van die polisie te wees of om as ‘n korrektiewe beampte te werk, is vir sommiges net maar nog ‘n werk. Maar vir baie is dit meer as ‘n werk – dit is ‘n roeping al werk hulle onder moeilike omstandighede.

SKU: AFR201 Category: Tag:
Add to Wishlist