‘n Lag vir die lewe

FREE

  • Description

Description

God het nie vir ons alles gegee om die lewe te geniet nie. Hy het vir ons die lewe gegee om alles te geniet!” Anoniem

Humor is soos ’n lag by die traan. Dis om alles in ʼn nuwe lig te kan sien. Want net toe die duisternis dink die lig is nou finaal uitgedoof, juis toe het God sy Seun uit die dood opgewek, het die Lig oorwin, het God toe al die tyd die laaste lag …

SKU: AFR233 Category: Tag:
Add to Wishlist