Saai die goeie saad

R90.80

  • Description
  • Author
  • Look inside
  • ISBN

Description

365 Inspirerende dagstukkies vir mense by die werkplek.Werksmense kan dit self lees of vir mekaar voorlees. Dis handig vir samekomste met invaltyd. Kort, eenvoudige en helder gedagtes met ’n kragtige gebed vir die dag, maak hierdie boekie ’n onontbeerlike stuk gereedskap by die werkplek.

 

388pp

Sagteband

Daantjie Theron

ISBN

978-1-86804-273-9

SKU: VAF053 Category: Tag:
Add to Wishlist