-72%

Sê ja! vir versoening

R40.50 R11.50

Offer Ends In:
44Days08Hours35Minutes47Seconds
  • Description
  • Author
  • Look inside

Description

Toe die Nuwe Suid-Afrika gebore is, was ons verwonderd oor die glans van die reënboognasie: ons het entoesiasties gesels oor al die verhale van versoening, oor die Suid-Afrikaanse wonderwerk! Maar nou, twintig jaar later, lyk dit of die kleure van die reënboog aan die verdof is. Daarom is hierdie boek van soveel belang. Met aangrypende, ware verhale word ons oortuig: versoening is noodsaaklik en moontlik. Want vir die versoening tussen mens en God, die vrede binne ons, die vrede tussen mense en die omvattende vrede wat die aarde en ganse skepping insluit, daarvoor het Christus sy lewe gegee.

Piet Meiring is een van die grootste diensknegte van versoening in ons land. As lid van die Waarheids- en Versoeningskommmissie, teoloog, dominee, kerkmens, landgenoot en medemens is sy lewe ʼn getuienis van versoening, vrede en heling. Hy is geliefd oor alle grense heen. Sy versoeningswerk strek selfs oor die grense van kontinente h

SKU: VAF072 Category: Tag:
Add to Wishlist