Seisoene van genade

R126.10

  • Description
  • Author
  • Look inside
  • ISBN

Description

Gelowiges pak elke jaar ʼn geloofsreis aan, en dit is dikwels ʼn pad vol duwweltjies. Goddank dus vir stilhouplekke – vir die moontlikheid van besinning, nuwe asem, padkos. In Seisoene van Genade word geloofsreisigers gehelp om hulle belewenis by 60 sulke oorstanings onder woorde te bring. Van Adventstyd tot by Koninkrykstyd – en daarna. So word hierdie boek ʼn handige, troostende gids in elke reisiger se bagasie.

 

128p

Softcover

Dr Barend Vos is ʼn predikant op die Noord-Kaapse platteland. Sy skryfwerk is reeds herhaaldelik bekroon.  Hy is ook die skrywer van "Die Ewigheid in my hart" en "’n Dorp soos Silwer Streams". Sy maandelikse "Grootseun"-rubriek verskyn in LiG.

ISBN

978-1-86804-398-9

SKU: VAF095 Category: Tag:
Add to Wishlist