-63%

Suster Kockie

R80.70 R30.00

Offer Ends In:
8Days18Hours30Minutes05Seconds
  • Description

Description

Die biografiese werk oor Sr Rene de Kock is die resultaat van ‘n jarelange vriendskap en die droom oor ‘n boek oor haar lewensverhaal wat 10 jaar lank geneem het om geskryf te word. Dit is die boeiende verhaal van ‘n vrou wat groot opofferinge gemaak het en haar lewe aan ‘n roeping tot sending, spesifiek as verpleegsuster te wy. Vir Sr Kockie is diens aan haar Meester haar diepste motivering. Haar verhaal speel af binne ‘n besonderse era in veral die NG Kerk se sendinggeskiedenis. Dit is noukeurig nagevors, word beeldryk vertel en ryklik illustreer met fotos.

SKU: VAF062 Category: Tag:
Add to Wishlist