-60%

Vind troos by die Trooster

R75.70 R30.00

Offer Ends In:
45Days00Hours41Minutes36Seconds
  • Description
  • Author
  • Look inside

Description

30 Dagstukkies met trooswoorde uit die Skrif. “Hierdie troosryke Skrifwoorde is enkele van dié waarmee ek in my bediening van 41 jaar die voorreg gehad het om ander te vertroos en te bemoedig. My bede is dat dit aan ‘n groter leserskring troos en bemoediging sal bring.”

 

66pp

Sagteband

Wyle Ds Kobus Keyter het sy loopbaan as predikant op Krugersdorp begin, waarna hy onder meer by Vryburg- en Lyttleton-Oos gemeentes betrokke was. Hy was ook lank betrokke by Jeugbediening in die Oos-Transvaal. Ds Keyter en sy vrou Ains het na jare in die bediening op Hartenbos afgetree.

SKU: VAF059 Category: Tag:
Add to Wishlist