Splinternuwe kinderboek op die rak

Soms weet ons as volwassenes nie altyd hoe om met kinders oor die lewe se issues te gesels nie. Boelie, egskeiding, verlies en dies meer is moeilike onderwerpe vir ‘n jongmens om te verwerk.

Hierdie oulike boek raak hierdie temas aan in ‘n lekkerlees storieformaat. Lees meer oor die boek hier.

Share this post