Anoeschka se reis is interessant … van letterlik 100de kilometers reis en net een voertuig sien om later te besef dit was haar ‘afspraak’ tot alarms wat loei in die middel van nêrens toe sy per ongeluk op ‘n privaatpad indraai. Luister bietjie na haar reis…
Wedervaringe …
by CLF | Apr 8, 2019 | Stories van hoop