Altyd iets om te leer

‘Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou.’ Psalm 32:8 Vir my is dit net eenvoudig wonderlik dat die Here gedurig besig is om sy kinders te leer. Dwarsdeur die Bybel lees ons hiervan. Dink byvoorbeeld aan hoe noukeurig … Continue reading Altyd iets om te leer