Jesus het Jerusalem binnegery op die rug van ’n donkie. Die mense het klere en palmtakke voor Hom op die pad neergelê, en: ‘Hulle het gesing: “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!”’ (Lukas 19:38) Dit het die … Continue reading As klippe kon praat
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed