Die boek van die Lam

‘Die loon wat die sonde gee, is die dood; die genadegawe wat God gee, is die ewige lewe in Christus Jesus ons Here’ Romeine 6:23 Eendag gaan jy, saam met elke liewe mens wat nog ooit gelewe het, voor ’n groot wit troon staan vir die laaste oordeel. Op daardie dag gaan daar boeke oopgemaak … Continue reading Die boek van die Lam