Die Bybel in jou hand

Ons weet dat die Bybel die kragtige Woord van God is. ‘My woord is soos vuur, sê die Here, soos ‘n hamer waarmee klippe stukkend gebreek word.’ Jeremia 23:29 Dat jy vandag een in jou hande kan hou, is egter nie sommerso vanselfsprekend nie. Vir honderde jare, was die Bybel net in Latyns beskikbaar – … Continue reading Die Bybel in jou hand